audio
audioduration (s)
1.18
12.5
transcription
stringlengths
10
133
Mbali het koppies meel nodig om 'n koek te bak.
Haar proeftydperk in die oorlog maak sy deur onder eerw. Vermeulen.
Hedendaagse Turkye is 'n demokratiese, sekulêre eenheidstaat en besit 'n republikeinse grondwet.
Die paaltjiewagter staan agter die paaltjies.
Op die bepaalde datum was D. S. Diedericks reeds in die woestyn.
een ses twee
Suidwes van die dorp lê die Krambergreeks wat tot ongeveer 2100 m bo seespieël ryk.
Dit is 49 grade Celsius in Cedarville met wind
vier, ses, dertien
Die Bizhub Highveld Lions was tot 149 lopies beperk met 28 ekstra
Die gevaarlike M70 snelweg loop reg deur die spookdorp.
Quinton Friend se syfers was 6 vir 132 , van 17 boulbeurte, met 7 leë boulbeurte, 3 foutballe en 8 wydlopers.
In Augustus 1990 was hy terug by sy ou laerskool.
twee drie twee
Wat kon jy doen om 'n beter vuurpyl te bou?
Gee die antwoord korrek tot twee desimale plekke.
Hoeveel gaan die oproep hom kos?
Litaue is afgesien daarvan ongelukkig nie ryk bedeel met enige natuurlike hulpbronne nie.
Die temperatuur in Barberton is 5 grade Celsius
Dus, sy uitgawes sal sy inkomste oorskrei na jaar.
honderd en, duisend en, miljoen en, miljard, biljoen en, triljoen en
Like a flash he launched himself into the feathered mass of the owl.
Die fraai mooi meisies is in daardie eeu baie eenvoudig grootgemaak.
Dit is minus 1 grade Celsius in Port St. Johns met sneeu
And Tom King patiently endured.
vier sewe vier
Die een pleeg 'n moord en die ander slaan toe op vlug.
Die mees bekende duiwe sluit in: lokduiwe, sierduiwe en posduiwe.
And I hope you've got plenty of chain out, Captain Young.
Goldman laat vaar hierna sy studies in zoologie in Ghana.
Die meer is 121 km lank, 34.5 km wyd en tot 28 m diep.
Jou onderwyser sal jou hiermee help.
Die temperatuur in Germiston is 1 grade Celsius
The creative joy, I murmured.
Dus en is nie loodreg op mekaar nie.
Hy hou hulle skerp deur hulle teen 'n spesiale klip te skuur.
Vir hierdie sportsoort word 'n leerbal met 'n omtrek van 68 cm gewoonlik gebruik.
Beyond dispute, Corry Hutchinson had married Mabel Holmes.
Vleis kook op 'n houtvuur in Khayelitsha.
Ah, we were very close together in that moment.
Hiiumaa is ook in teenstelling relatief dig bebos en gevolglik dunbevolk.
Also, churches and preachers I had never known.
'n familie blomplante is na 'n bekende wetenskaplike vernoem.
The Fire People, like ourselves, lived in caves.
Wash your hands of me.
Much, replied Jeanne, as tersely.
Jong akkedissies het ook nie 'n blou oogstreep nie.
Kom ons kyk nou na vloeistowwe.
Hierna volg oudergewoonte ook 'n partytjie in Polokwane.
Die N2- nasionale pad zoem langs die dorpie genaamd Ghoeries verby.
Daar word ongeveer 540 ml bloed op 'n dag getrek.
I was near the cabin, and saw you.
At sea, Wednesday, March 18, 1908.
Jy moet ophou druk sodra jou vingers aan die water raak.
Die taai rooi alge kom voor in riwwe of seegrasbeddings.
Then you don't believe in altruism.
Zen Garden is 9 km wes van Zombies.
Om prooi te lok, kom sy ook snags uit om te weef.
P.A. Roux is in dieselfde jaar as ds. "Rooibaard" Rautenbach oorlede.
Elkeen koördineer slegs haar afdeling se bepaalde aktiwiteite.
Men like Joe Goose dated existence from drunk to drunk.
Broken-Tooth yelled with fright and pain.
I had been born with no organic, chemical predisposition toward alcohol.
Sy was mooitjies 19 jaar ouer as hy toe hulle in Zeekoeivlei getroud is.
Adamstein het volgens sy biografis sy hotel Yeomanry herdoop.
Anything unusual or abnormal was sufficient to send a fellow to Molokai.
Almal moet help dra gedurende die lang tog.
In die Engelse premierliga, het Chelsea 9-6 teen Norwich City verloor
Hy is met A.S.M. Erasmus getroud, wat hom oorleef het.
Die temperatuur in Vivo is 1 grade Celsius
Soois Zefman se privaatlewe was minder onstuimig.
Postma wou in Russies aan die kerkraadslede skryf.
Die temperatuur in Ventersburg is 49 grade Celsius
Toe hy in 1949 sy emeritaat aanvaar het, word ds. "Boytjie" Booiman se boeie losgemaak.
A strange fire burned in his eyes when Thorpe turned.
Kalabrië is 'n voorbeeld van 'n streek waar landbou beoefen word.
She'd make a good wife for the cashier.
Hy was net 17 jaar oud toe sy pa dood is en oorboord gegooi is.
Aan die binnekant kon hulle 'n duim roes afpeul.
Oorweeg basketbalspeler wat 'n bal bons.
Dit is 13 grade Celsius in Pomeroy met swaar wind
He had observed the business life of Hawaii and developed a vaulting ambition.
George Linde het 9 geneem vir 29 lopies.
Daar is betwyfel of die sin in Afrikaans geskryf is.
Voëls het net vere as liggaamsbedekking.
In die premier-liga, het Golden Arrows vir Ajax Cape Town in ekstra tyd, met 7-3 gewen
nul sewe vier
Die Bijagos-argipel strek oor 'n groot afstand uit tot in die see.
It occurred to me that there would have to be an accounting.
They continued valiantly to lie, but the truth continued to outrun them.
Wenk: Waarvoor gebruik hy sy vlerke?
Down there the earth was already swelling with life.
Niemand gebruik meer aluminium as reaktiewe metaal nie.
Ons noem dit die tegnologiese proses.
Zen Garden is 9 km wes van Zombies.
'n noot slegs een keer gespeel mag word?
Ryp of sneeu kom sowat 46 dae per jaar voor.
Wat het die twee vloeistowwe laat meng?
Die fraai mooi meisies is in daardie eeu baie eenvoudig grootgemaak.
Slegs 'n klein hoeveelheid hiervan word jaarliks kommersieel in Zoutpan gebruik.

High quality TTS data for four South African languages - Afrikaans

Source - https://openslr.org/32/

Identifier: SLR32

Summary: Multi-speaker TTS data for four South African languages - Afrikaans

License: Attribution-ShareAlike 4.0 International (CC BY-SA 4.0)

About this resource:

This data set contains multi-speaker high quality transcribed audio data for four languages of South Africa. The data set consists of wave files, and a TSV file transcribing the audio. In each folder, the file line_index.tsv contains a FileID, which in turn contains the UserID and the Transcription of audio in the file. The data set has had some quality checks, but there might still be errors.

This data set was collected by as a collaboration between North West University and Google.

If you use this data in publications, please cite it as follows:

  @inproceedings{van-niekerk-etal-2017,
    title = {{Rapid development of TTS corpora for four South African languages}},
    author = {Daniel van Niekerk and Charl van Heerden and Marelie Davel and Neil Kleynhans and Oddur Kjartansson and Martin Jansche and Linne Ha},
    booktitle = {Proc. Interspeech 2017},
    pages = {2178--2182},
    address = {Stockholm, Sweden},
    month = aug,
    year  = {2017},
    URL   = {http://dx.doi.org/10.21437/Interspeech.2017-1139}
  }

Copyright 2017 Google, Inc.

Downloads last month
154
Edit dataset card